Imagimedia

Web Design Packages
from R 799.00
Developing since 1996

Digital Innovation

Imagimedia is a digital agency offering custom web and multi media development, design, Internet marketing and optimisation.

Competing to win

Gratis soek-masjien optimaliserings verslag Pretoria

2020-06-02 06:35:45

Kry jou gratis soek-masjien optimaliserings verslag vandag, stuur net vir ons 'n epos met gee my 'n gratis soek-masjien verslag en jou web adres. Ons sal al die volgende nagaan en verslag lewer.

Gratis soek-masjien optimaliserings verslag: domein verslag


Die gratis soek-masjien optimaliserings verslag bevat die volgende inligting oor die domein.
  1. Google PageRank: Een van die faktore wat Google gebruik om te besluit hoe belangrik of relevant 'n bladsy is, dis 'n nommmer van 1-10

  2. cPR telling: uit 10. Dit is 'n telling wat die gebruikers koppelvlak en tegniese asekte van jou webwerf toets vir optimale soek-masjien gereedheid. Dit word op vier grondslae bepaal, inhoud, gebruikers ondervinding, tegnies en mobiele gereedheid.

  3. Domein gesag: word bepaal deur domein ouderdom, webwerf groote en gewildheid

  4. Bladsy gesag: bepaal potensieel hoe goed jou bladsy sal vaar op Google, 'n hoe getal beteken jy behoort goed te vaar uit 100

  5. Vertroue vloei: word bepaal deur die kwaliteit van die skakels terug na jou webblad, 1 skakel vanaf 'n webblad met gesag is beter as 1000 skakels vanaf webblaaie sonder gesag

  6. Vertroue metriek: word bepaal deur die vertrouwaardigheid van 'n webtuiste. As jy opsoek is na skakels is hierdie die nommer om te bestudeer

  7. Spam telling: uit 18. Hierdie nommer bepaal of jy as 'n spammer beskou word, hoe laer die nommer hoe beter. As dit te hoog is gaan jy probleme hĂȘ met epos wat nie deurgaan nie.

  8. Externe Skakels: Hoeveel skakels lei terug na jou webblad, hoe meer skakels jy het veral skakels met waarde vanaf gesaghebbende webtuistes, hoe meer vertroue is daar in jou webwerf.

  9. Domein verwysings: Hoeveel domeine stuur daardie skakels

  10. EDU skakels: Het jy enige skakels vanaf universiteite of kolleges ensovoorts

  11. GOV Backlinks: Skakels vanag Staats instansies

  12. PR Kwaliteit: Vanaf baie swak to baie sterk, gebaseer op skakels na jou web blad

  13. Domein ouderdom: As dit beskikbaar is

  14. Onderwerp van website: Die vertel vir ons of jou webwerf gesien word as wat dit is

  15. URLs geindeks: Hoeveel blaaie is geindeks op Google

  16. Google gids gelys: Is die website gelys in die Google gids?

  17. DMOZ.org gelys: Is die webwerf op DMOZ gelys?

  18. WHOIS Data: as dit beskikbaar is

Gratis soek-masjien optimaliserings verslag: meta tags verslag


Ons kyk na die metatags op die bladsye en stel n verslag op oor die titels, beskrywings, en ander meta tags. Kan dit verbeter word of nie. Ons kyk ook na die ander af bladsy tags soos alt tags en ook of die webtuiste gebtruik maak van Schema opmerk of nie.

Gratis soek-masjien optimaliserings verslag: inhoud verslag


Hoe goed is die inhoud, hoe lyk die formaat, kan dit verbeter word. Hoeveel inligting het jy op die webwerf en so meer.

Gratis soek-masjien optimaliserings verslag: Google My business verslag


Maak jy gebruik van Google my business, hoe goed is die gebruik daarvan en kan dit verbeter.

Kry jou gratis soek-masjien optimaliserings verslag vandag, stuur net vir ons 'n epos met gee my 'n gratis soek-masjien verslag en jou web adres. Ons sal al die volgende nagaan en verslag lewer.

If you liked this please share it, it really makes my day and I really appreciate it.



See more blogs by tag

soek-masjien, optimalisering, gratis verslag,

Contact Us

Contact Pretoria web design
My address is here for information only, BY APPOINTMENT ONLY. No shop at this address, If you arrive without an appointment, I may be out, busy or just not available, when I am coding I need no interruptions.

Get your free SEO report



Contact: Guy McLaren

Imagimedia

Merry Meet
H355+PC
Nelspruit
Mpumalanga
1300

Call 076 934 3640
Mobile 076 934 3640

Map and Directions


Click here for directions

Contact us by email

Your Name

Your Email address

Your Phone Number

Spam Control. Opposite of light? dark or yellow?
Your Message